
DIE WYN & WILDSFEES
Welkom by DIE WYN & WILDSFEES! 6 & 7 April 2024 in Stellenbosch by die Sandringham en in Pretoria 28 & 29 September 2024


Aktiwiteite by DIE WYN & WILDSFEES
Daar is 'n verskeidenheid van Aktiwiteite wat gaan plaasvind by DIE WYN & WILDSFEES om jou besig te hou!

Wat is daar om te doen by DIE WYN & WILDSFEES?
-
Vermaak
-
Wyn Proe
-
Lewendige Musiek
-
Braai
-
Kos
-
Wild & Konservasie
-
Kids Zone
-
Safari Toere
-
Diere Gelukbringers
Waar gaan DIE WYN & WILDSFEES gehou word?
-
Voortrekker Monument, Pretoria
28 & 29 September 2024